Did you mean?
Op TV het ek gesien `n Program "Fokus" in gesprek met "Elsie" wat `n Ouma is - en na Wees kinders omsien. Sy het genoem dat sy die Slaghuis se eienaar ken - Is dit moontlik dat ek met die Dame in kontak kan kom? Berna Margate
answer
Be the first to rate this answer!